Berlyn kan na een van die volgende nedersettings verwys:
Berlyn, die hoofstad en deelstaat in Duitsland, Oos-Berlyn, die oostelike deel van die huidige stad Berlyn tydens die Koue Oorlog, Wes-Berlyn, die westelike deel van die huidige stad Berlyn tydens die Koue Oorlog, Berlyn, Oos-Kaap, 'n dorpie in die Suid-Afrikaanse provinsie Oos-Kaap. Berlynwaterval, naby die dorp Graskop in Mpumalanga, Suid-Afrika.