Die naam Ariel kan gebruik word om na een van die volgende te verwys:
Ariel (engel), een van die engele van die Judaïsme. Ariel (maan), een van die natuurlike satelliete van die planeet Saturnus. Ariel (Shakespeare), bonatuurlike wese, wat voorkom in William Shakespeare se romantiese komedie The Tempest. Ariel, Wesoewer, 'n vesting in die Israelies-besette Wesoewer. die Bybelse naam van die huidige stad Jerusalem.
Mense: Ariel Gade, Amerikaanse aktrise Ariel Sharon, Israelse generaal en politikus (eerste minister). Ariel Winter, Amerikaanse aktrise