Die Cape Seal-vuurtoring is geleë in die Robberg-natuurreservaat op Robberg-skiereiland, ongeveer 8 km suid van Plettenbergbaai.Cape Nature – Robberg Nature Reserve , besoek op 27 Mei 2012Cape Nature – Map of Robberg Nature and Marine Protected Area , besoek op 27 Mei 2012 Die vuurtoring is op 11 Mei 1950 in gebruik geneem. Met 'n vokale vlak van 146 m bo seevlak, is dit die hoogste aktiewe vuurtoringlig aan die Suid-Afrikaanse kus; dit is gemonteer op 'n 6 m hoë traliewerktoring.Lighthouses of South Africa – Blogspot, besoek op 27 Mei 2012 Sonenergie word gebruik vir die opwekking van elektrisiteit vir die lig. Dienspersoneel gebruik 'n helikopter vir toegang tot die vuurtoring.SA Venues – Visit the Cape Seal Lighthouse (Plettenberg Bay), besoek op 27 Mei 2012
Verwysings
Kategorie:Vuurtorings van Suid-Afrika