Kaap St Francis is 'n dorp geleë by die mees suidelike punt in die Oos-Kaap, 19 km suid van Humansdorp. Die dorp is eers in 1965 geproklameer.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
St Francis Bay Tourist Information - www.infostfrancisbay.com , Besoek op 27 Mei 2012
Kategorie:Nedersettings in die Oos-Kaap