Trix Pienaar (geb. 11 Mei 1938) is 'n Afrikaanse en Suid-Afrikaanse aktrise en skrywer met 'n Swartlandse brei-aksent wat in 'n treinhuis in Pringlebaai woon. Sy werk aanvanklik in 'n biblioteek en maak in 1971 haar debuut as aktrise in Jans Rautenbach se rolprent Pappa Lap. Sy het aanvanklik nie akteurwerk oorweeg nie, maar het as gevolg van haar unieke stem per ongeluk daarin beland.
Filmografie Goodbye Bafana, 2007 as Barbara Boy Called Twist, 2004 as Mev. Brakwater Country of My Skull, 2004 as B&B Dame Anna, 1996 Die Storie van Klara Viljee, 1992 as Rose Die Groen Faktor, 1984 Broer Matie, 1984 as Hannie Blink Stefaans, 1981 Herfsland (1979) Dingetjie en Idi, 1977 Kootjie Emmer, 1977 Sarah, 1975 Pappa Lap, 1971 as Donna
Eksterne skakels
Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 21ste eeu