Die naam Oberon kan gebruik word om na een van die volgende te verwys:
Alberich (mitologie), 'n dwerg (mitologie) in die Germaanse mitologie. Oberon (mitologie), 'n elfkoning in die Germaanse mitologie. Oberon (maan), een van twee natuurlike satelliete van die planeet Uranus.