Die naam Triton kan gebruik word om na een van die volgende te verwys:

Triton (mitologie), 'n god van die see, seun van Poseidon en Amphitrite in die Griekse mitologie. Triton (maan), een van twee natuurlike satelliete van die planeet Neptunus. USS Triton, Amerikaanse duikboot.