Die naam Callisto of Kallisto en Calisto kan gebruik word om na een van die volgende te verwys:

Callisto (mitologie), 'n nimf van Artemis en 'n geliefde van Zeus in die Griekse mitologie. Callisto (maan), een van die natuurlike satelliete van die planeet Saturnus.