Die Anglo-American-gebou-vuurtoring is bo-op die 26ste verdieping van die Anglo American-gebou in die Durbanse waterfront. Die vuurtoring is in 1986 gebou en is onbeman en aktief.
Bron Die Suid-Afrikaanse Gids- feite en wenke. Isabel Uys. 2009
Kategorie:Vuurtorings_van_Suid-Afrika