Arthur Bennett was 'n rolprentregisseur. Hy het sy eerste film, Die wildsboudjie in 1946 saam met Louis Knobel vervaardig.Dictionary of African Filmmakers, Roy Armes, Indiana University Press, 2008,
Filmografie As regisseur: Die wildsboudjie, met Louis Knobel, 1946 Die Skerpioen, 1946 Pantoffelregering, 1947
Verwysings
Eksterne skakels Arthur Bennett op IMDb se webwerf
Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprentregisseurs