Hoogfunksionerende outisme (HFO) is 'n informele benaming vir outistiese individue wat geag word as "beter funksionerend" as ander outistiese mense.National Library of Medicine, Autism and Asperger syndrome: an overview, Mei 2006. Besoek op 19 November 2020. Daar is tans geen konsensus oor die definisie van die term nie. Die graad van oorvleueling tussen HFO en Aspergersindroom word betwis. Sommige meen dat dit aparte diagnostiese entiteite is, terwyl ander glo daar kan nie daartussen onderskei word nie.
Sien ook Aspergersindroom Outisme
Verwysings
Kategorie:Outismespektrum