DDT (dichloordifenieltrichlooretaan) is 'n middel, 'n gifstof, wat gebruik word om onder andere vlieë, miere, luise en muskiete dood te maak.Verklarende Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal. Perskor-uitgewers. 1981. Die gebruik van die middel is verbied in baie lande omrede die gifstof vinnig in die voedselketting beland, met tragiese gevolge.
Sien ook Gifstofmisbruik
Verwysings
Kategorie:Gifstowwe