Die wildsboudjie is 'n swart-en-wit Afrikaanse rolprent wat in 1946 uitgereik is. Die film is 'n klug oor onwettige wildjagtery om 'n ete vir 'n besoeker voor te sit waarby 'n predikant betrokke raak. Dit was die regisseur Arthur Bennett se eerste rolprent. Frederik Burgers en Emgee Pretorius het die hoofrolle vertolk.Film en verse vars op Karoo se fees, Die Burger, 1 Maart 1997

Genre Die rolprent is 'n komedie. Dit het geen ouderdomsperk op nie.

Hoofrolspelers Frederik Burgers Emgee Pretorius

Sien ook Lys van Afrikaanse rolprente

Eksterne skakels IMDB fliek databasis

Verwysings

Kategorie:Komedierolprente Kategorie:Afrikaanse rolprente Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprente