Die swarttiphaai (Carcharhinus limbatus) is 'n haai wat voorkom aan die suidkus en ooskus van Afrika vanaf Valsbaai. In Engels staan die haai bekend as die blacktip shark.

Voorkoms Die haai is grys van kleur met al die vinne behalwe die anale vin wat se agterste rand swart is. Die haai word tot 180 cm groot.

Habitat en gewoontes Die haai is aggressief en kom meer algemeen in kuswater voor. Die haai vreet vis, tjokka en ander haaie.

Sien ook

Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006.

Verwysings

Eksterne skakel http://www.fishbase.org/summary/Carcharhinus-limbatus.html

Kategorie:Haaie