Die Saalknorder (Pomadasys maculatus) is 'n vis wat in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika tot by Oos-Londen voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Saddle grunter.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006.
Verwysings
Eksterne skakel http://www.fishbase.org/summary/Pomadasys-maculatus.html
Kategorie:Beenvisse