Die opesee-wittiphaai (Carcharhinus longimanus) is 'n haai wat in al die tropiese oseane van die wêreld en aan die suid- en ooskus van Afrika voorkom. In Engels staan die haai as die Oceanic whitetip shark bekend. Dit word deur die IUBN as 'n kwesbare spesie geklassifiseer.

Voorkoms Die pektorale en eerste dorsale vinne se punte is kenmerkend wit.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van visfamilies

Verwysings

Bron Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006.

Eksterne skakel Carcharhinus longimanus by FishBase

Kategorie:Haaie