Ivan Zimmermann is 'n Suid-Afrikaanse akteur wat bekend is vir sy rol as Koert Weideman in M-Net se sepie Egoli: Plek van Goud.
Filmografie 7de Laan (TV-reeks), 2000 as Steyn Egoli: Plek van Goud (TV-reeks), 2005 as Koert Weideman Egoli: Afrikaners is plesierig, 2009 as Koert Platteland, 2011 as Pieter Naude Villa Rosa (TV-reeks), 2014 as Nico Verraaiers, as Pearson (nog nie vrygestel nie) Alles Malan
Eksterne skakels
Kategorie:Suid-Afrikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense