Die Weenenpas is 'n bergpas in die Drakensberge noord van Dordrecht op die R392-grondpad na Lady Grey en Barkly-Oos. Die pas bereik 'n hoogte van 1 700m bo seespieël en 'n besondere steilte van 1:6.

Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika

Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Drakensberge Kategorie:Oos-Kaap