Witkophoogte is 'n bergpas in die Oos-Kaap op 'n grondpad wat Jamestown op die N6-nasionale pad weswaarts verbind met Burgersdorp. Die pas behaal 'n hoogte van 1 828 m bo seevlak en 'n maksimumhelling van 1:16.

Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika

Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Oos-Kaap