Die Wapadsbergpas is 'n bergpas in die Sneeuberge wat noordoos van Graaff-Reinet en oos van Nieu-Bethesda lê, maar op die R61 net oos van die aansluiting by die N9. Die pas bereik 'n hoogte van 1700 m bo seespieël en 'n maksimumhelling van 1:14.

Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika

Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Oos-Kaap