FC Basel is 'n Switserse sokkerspan in Basel wat in die Super League speel. Die span se tuisveld is die St. Jacob-Park, wat 'n kapasiteit van 37 500 sitplekke het. Nasionaal is FCB baie suksesvol, met 20 nasionale kampioenskappe en 11 Switserse Bekers. Internasionaal het die span nog nie 'n kompetisie gewen nie. In 2001 het hulle die eindstryd van die Intertoto-beker verloor teen Aston Villa en in 2012 het hulle die kwarteindronde in die Champions League teen FC Bayern München verloor.
Erelys Kampioen van Switserland (21) 1952/53, 1966/67, 1968/69, 1969/70, 1971/72, 1972/73, 1976/77, 1979/80, 2001/02, 2003/04, 2004/05, 2007/08, 2009/10, 2010/11, 2011/12, 2012/13, 2013/14, 2014/15, 2015/16, 2016/17, 2024/25 Switserse Beker (10) 1933, 1947, 1963, 1967, 1975, 2002, 2003, 2007, 2008, 2010 (naaswenner (6): 1942, 1944, 1970, 1972, 1973, 1982) Intertoto-beker (naaswenner (1): 2001)
Bekende sokkerspelers Massimo Ceccaroni Alexander Frei Ottmar Hitzfeld George Koumantarakis Hakan Yakin Marco Streller
Kategorie:Switserse sokkerklubs