Die Blespas is 'n bergpas in die Oos-Kaap van Suid-Afrika wat op 'n grondpad wat by Katberg en Balfour wes uit die R67 provinsiale pad wegdraai lê. Dit is noord van Fort Beaufort en by die Mpofu-natuurreservaat. Die pas bereik 'n hoogte van 1 180 m bo seevlak en is met 'n helling van 1:6 besonder steil.

Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika

Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Oos-Kaap