Santos FC is 'n sokkerklub in Kaapstad, wat in die ABC Motsepe Liga speel. Santos se tuisveld is die Athlone-stadion, wat 'n kapasiteit van 30 000 toeskouers het. In 2002 het Santos die National First Division gewen.
Erelys Premier Sokkerliga (1) 2001/02 Suid-Afrikaanse Beker (2) 2001, 2003 FPL Liga (3) 1983, 84, 86, 87, 88, 90 FPL Beker (3) 1985, 88, 90 Challenge Beker (1) 1988 Bob Save Super Bowl (1) 2001 '''BP Top 8 (1) 2002
Beroemde sokkerspelers Andre Arendse Danleigh Borman Ricardo Mannetti Thando Mgnomeni Nasief Morris
Kategorie:Sport in Kaapstad Kategorie:Suid-Afrikaanse sokkerklubs