Die Atlantiese springer (Elops lacerta) is 'n vis wat voorkom aan die weskus van Afrika vanaf Mauritanië tot by Namibië. In Engels staan die vis bekend as die Atlantic ladyfish.

Voorkoms Die vis is grys aan die bokant en silwer op die sye terwyl die vinne gelerig is.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron http://fishbase.org/summary/Elops-lacerta.html

Verwysings

Kategorie:Beenvisse