Die Kaapse dorie (Zeus capensis) is 'n vis wat endemies aan Suider-Afrika is en kom voor vanaf St. Helenabaai aan die weskus tot by Mosambiek. In Engels staan die vis bekend as die Cape dory.
Voorkoms Die vis het 'n dowwe kol wat omring is deur verskeie silwer kolle op die lyf net bokant die sylyn.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Verwysings
Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Zeus-capensis.html
Kategorie:Beenvisse