Die Geelseeperdjie (Hippocampus kuda) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika, af tot by Mosselbaai in Suid-Afrika. In Engels staan die vis bekend as die Yellow seahorse.
Voorkoms Die vis kan tot 30 cm lank word.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Verwysings
Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Hippocampus-kuda.html
Kategorie:Beenvisse