Die Boepenspypvis (Hippichthys heptagonus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika tot by Durban in Suid-Afrika. In Engels staan die vis bekend as die Belly pipefish.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bronnelys Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Verwysings

Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Hippichthys-heptagonus.html

Kategorie:Beenvisse