Die Rivierpypvis (Syngnathus watermeyeri) is 'n baie skaars vis wat endemies aan Suid-Afrika is en kom voor tussen die Boesmansrivier en Oostelike Kleinmonderivier naby Port Alfred. In Engels staan die vis bekend as die River pipefish.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Verwysings
Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Syngnathus-watermeyeri.html
Kategorie:Beenvisse