Die Klip-vlagstert (Kuhlia rupestris) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika tot by Durban. In Engels staan die vis bekend as die Rock flagtail.
Voorkoms Die vis verkies varswater maar skiet kuit in die see.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Verwysings
Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Kuhlia-rupestris.html
Kategorie:Beenvisse