Verraaiers is die Afrikaanse rolprent wat afspeel in die tyd van die Tweede Vryheidsoorlog. Dit vertel die universele verhaal van die opoffering en moed van vegters wat moet kies tussen die beskerming van hul families en die samesmelting met die onderdrukker teen wie hulle veg.
Hoofrolspelers Gys de Villiers as Kmdt. Van Aswegen Viljé Maritz as C.J. van Aswegen Neil Bennet as Boyd Andrew Thompson as Henry Ahrens Jacques Bessenger as Robert Maclachlan Johan Baird as Gert Coetsee Stian Bam as Gerrie Jacobs Deon Lotz as Genl. De la Rey Altus Theart as Kruger André Roothman as Douthwaite Ivan Botha as Adaan de la Rey Carel Trichardt as regter Jacobs Paul Loots as Karel van Aswegen (jr.)
Sien ook Lys van Afrikaanse rolprente
Eksterne skakels
Verwysings
Kategorie:Afrikaanse rolprente