Die Indiese ansjovis (Stolephorus indicus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika tot by die Transkei. In Engels staan die vis bekend as die Indian anchovy.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Eksterne skakel Stolephorus indicus by FishBase.

Kategorie:Beenvisse