Moroka Swallows is 'n sokkerspan in Soweto, Johannesburg, wat in die ABC Motsepe Liga speel. Die span speel sy tuiswedstryde in die Dobsonville-stadion (kapasiteit: 24 000 toeskouers). In 1965 het hulle die nasionale titel gewen.
Erelys Kampioen van Suid-Afrika (1) 1964/65 (naaswenner (1): 2011/12) Suid-Afrikaanse Beker (5) 1983, 1989, 1991, 2004, 2008 (naaswenner (1): 1980)
Beroemde sokkerspelers Thomas Hlongwane Jacob Lekgetho Andries Mpondo
Kategorie:Soweto Kategorie:Sport in Johannesburg Kategorie:Suid-Afrikaanse sokkerklubs