Die Beukelaar-dorie (Zenopsis conchifer) is 'n vis wat voorkom aan die wes- en ooskus van Suider-Afrika maar nie aan die suidkus nie. In Engels staan die vis bekend as die Silvery John dory.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Zenopsis conchifer by Fishbase.
Kategorie:Beenvisse