Seriola is 'n genus van die visfamilie Carangidae. Die genus is vir die eerste keer deur Cuvier in 1816 beskryf.

Spesies Seriola carpenteri (Mather, 1971) Seriola dumerili (Risso, 1810) - Grootgeelstert Seriola fasciata (Bloch, 1793) Seriola hippos (Günther, 1876) Seriola lalandi (Valenciennes, 1833) - Geelstert Seriola peruana (Steindachner, 1881) Seriola quinqueradiata (Temminck & Schlegel, 1845) Seriola rivoliana (Valenciennes, 1833) - Langvin-geelstert Seriola zonata (Mitchill, 1815)

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Kategorie:Beenvisse