Zeus is 'n genus van die visfamilie Zeidae. Die genus is vir die eerste keer in 1758 deur Linnaeus beskryf.

Spesies Kaapse dorie (Zeus capensis) Jandorie (Zeus faber)

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Kategorie:Beenvisse