Izjefsk (Russies: Иже́вск; Oedmoerts: Иж, Ижкар, Izj, Izjkar) is die hoofstad van die Republiek van Oedmoertië, ’n federale deelgebied van Rusland. Dit is geleë aan die Izj-rivier in die westelike Oeralgebergte. Die bevolking in 2013 was 632 913.
Eksterne skakels Amptelike webtuiste Die strate van Izjefsk
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Nedersettings in Rusland