Die Geribde teëlvis (Branchiostegus doliatus) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan, die Maskareense eilande en aan die ooskus van Afrika vanaf Maputo tot by Durban. In Engels staan die vis bekend as die Ribbed tilefish.
Voorkoms Die vis se lyf is pienk aan die bokant met 16 - 18 vertikale donker strepe oor die lyf en daar is 'n donkervlek op die operkulum. Die vis kom voor in water wat 9 – 600 m diep is.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Branchiostegus-doliatus.html
Kategorie:Beenvisse