Die Horrelvoet-sillago (Sillago chondropus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Suid-Afrika van Oman tot by Durban. In Engels staan die vis bekend as die Clubfoot sillago.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Verwysings
Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Sillago-chondropus.html
Kategorie:Beenvisse