Die Sand-teëlvis (Malacanthus latovittatus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, en aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by St. Lucia. In Engels staan die vis bekend as die Sand tilefish.
Voorkoms Die vis is blou groen met 'n prominente swart, horisontale band deur die middel van die vis, vanaf die kop tot by die stert.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Malacanthus-latovittatus.html
Kategorie:Beenvisse