Abakan (Russies: Абака́н; Chakassies: Ағбан) is die hoofstad van die Republiek van Chakassië, ’n federale deelgebied van Rusland. Dit is geleë by die samevloei van die Jenisei- en die Abakan-rivier. Die bevolking in 2014 was 173 200.

Eksterne skakels Abakan-webportaal Die strate van Abakan

15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Nedersettings in Rusland