Tsjeboksari (Russies: Чебокса́ры; Tsjoewasjies: Шупашкар, Sjoepasjkar) is ’n hawestad aan die Wolgarivier en die hoofstad van die Republiek van Tsjoewasjië, ’n federale deelgebied van Rusland. Die bevolking in 2014 was 468 725.
Eksterne skakels Kaart van die stad en omgewing Foto's
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Nedersettings in Rusland