Nagpurनागपुर 280px Kaart Wapen 180px|senter 90px|senter Vlag 75px|senter Land Deelstaat Maharashtra Koördinate Stigting 1702 Oppervlakte: - Totaal 218 vk km Hoogte bo seevlak 310 m Bevolking: - Totaal (2011) 2 405 421 - Bevolkingsdigtheid 10 964/vk km - Metropolitaanse gebied 2 497 777 Tydsone UTC +5:30 Burgemeester Archana Dehankar Amptelike webwerf nmcnagpur.gov.in
Nagpur (Marathi: नागपुर, Nāgpur) is 'n groot stad aan die oewer van die Nagrivier en die winterhoofstad van die Indiese deelstaat van Maharashtra. Die stad lê in die sentrum van die land en is 'n nywerheids-, vervoer- en kultuursentrum. Nagpur het 'n bevolking van 2 405 421 in 2011 gehad en het 'n oppervlakte van 218 km².
Sport Nagpur beskik met die Vidarbha-krieketverenigingstadion en die ouer Vidarbha-krieketverenigingveld oor twee belangrike toetskrieketstadions. In die stad speel beide die Indiese nasionale krieketspan en die Indiese nasionale vrouekrieketspan van hulle tuiswedstryde. In Nagpur is onder andere wedstryde tydens die Vrouekrieketwêreldbeker 1997, die krieketwêreldbekertoernooie in 1987, 1996 en 2011, asook die T20I-wêreldbeker 2016 en die gelyktydige T20I-vrouewêreldbeker 2016, aangebied.
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Nedersettings in Maharashtra