Gaziantep 250px Kaart Wapen 150px|center 75px|center Vlag 75px|center Land  Région (Admin. gewes) Gaziantep Département  Koördinate  Stigting  Oppervlakte:    - Totaal 7 642 vk km  Hoogte bo seevlak 850 m Bevolking:    - Totaal (2011) 1 341 054  - Bevolkingsdigtheid 175/vk km Tydsone UTC +2  - Somertyd UTC +3 Burgemeester Fatma Sahin  Amptelike webwerf www.gaziantep.gov.tr

Gaziantep is die sesde grootste stad in die suide van Turkye en lê naby die grens met Sirië. Die stad het 'n bevolking van 1 341 054 in 2011 gehad en het 'n oppervlakte van 7 642 km². Gaziantep is tans die hoofstad van die Gaziantep-provinsie in Anatolië.

Kategorie:Nedersettings in Turkye