Tsjita (Russies: Чита́) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Zabaikalski-krai. Die bevolking in 2013 was 331 346. Dit is geleë aan die samevloei van die Tsjita- en die Ingoda-rivier aan die Transsiberiese Spoorlyn, 900 km oos van Irkoetsk.

Verwysings 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Eksterne skakels Transbaikal-webtuiste oor Tsjita

Kategorie:Nedersettings in Rusland