Konya 260px Kaart Wapen 150px|center 75px|center Vlag 75px|center Land  Région (Admin. gewes) Konya Département  Koördinate  Stigting 4de eeu v.C. Oppervlakte:    - Totaal 39 000 vk km  Hoogte bo seevlak 1 200 m Bevolking:    - Totaal (2011) 1 036 027  - Bevolkingsdigtheid 50/vk km Tydsone UTC +2  - Somertyd UTC +3 Burgemeester Aydın Nezih Doğan Amptelike webwerf www.konya.bel.tr

Konya is die sewende grootste stad in die suide van Turkye sowat 200 km suidelik van die hoofstad Ankara. Die stad het 'n bevolking van 1 036 027 in 2011 gehad en het 'n oppervlakte van 39 000 km². Konya is tans die hoofstad van die Konya-provinsie in Anatolië.

Kategorie:Nedersettings in Turkye