Adana 250px Kaart Wapen 150px|senter 75px|senter Vlag 75px|senter Land Région (Admin. gewes) Adana Département Koördinate Stigting 6000 v.C. Oppervlakte: - Totaal 14 256 vk km Hoogte bo seevlak 23 m Bevolking: - Totaal (2011) 1 617 284 - Aire urbaine 3 000 000 - Bevolkingsdigtheid 198/vk km Tydsone UTC +2 - Somertyd UTC +3 Burgemeester Zihni Aldırmaz Amptelike webwerf www.adana.bel.tr
Adana is die vyfde grootste stad in die suide van Turkye en lê naby die suidelike kus van die Middellandse See. Die stad het 'n bevolking van 1 617 284 in 2011 gehad en het 'n oppervlakte van 198 km². Adana is tans die hoofstad van die Adana-provinsie in Anatolië.
Kategorie:Nedersettings in Turkye