Kostroma-oblast (Russies: Костромска́я о́бласть, Kostromskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Sentrale Federale Distrik en die hoofstad is Kostroma.
Verwysings
Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Russiese oblaste