Lipetsk-oblast (Russies: Ли́пецкая о́бласть, Lipetskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Sentrale Federale Distrik en die hoofstad is Lipetsk.

Verwysings Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Russiese oblaste