Pskof-oblast (Russies: Пско́вская о́бласть, Pskofskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Noordwestelike Federale Distrik en die hoofstad is Pskof.
Verwysings Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Russiese oblaste