Tjoemen-oblast (Russies: Тюме́нская о́бласть, Tjoemenskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Oeral- Federale Distrik en die hoofstad is Tjoemen.

Verwysings Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Russiese oblaste